| Modulekode | KUB 780 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | a) Inleiding tot die studie van inligting- en kommunikasietegnologiereg: – Die plek van inligting- en kommunikasietegnologiereg in die regstelsel – Die aard en omvang van inligting- en kommunikasietegnologiereg – Bronne van inligting- en kommunikasietegnologiereg – Ontstaan en invloed van die Internet b) Regulering van die Internet: – Nasionaal/Internasionaal – Jurisdiksie oor die Internet c) Aspekte van die intellektuelegoederereg en die Internet d) Elektroniese kommersiële aktiwiteite en die Internet: – Aspekte van jurisdiksie en kontraksluiting – Databeskerming en enkripsie – Aanspreeklikheid van Internet-diensverskaffers – Verbruikersbeskerming e) Strafregtelike aspekte in die inligting- en kommunikasietegnologieruimte f) Grondwetlike aspekte in die inligting- en kommunikasietegnologieruimte: – Die reg op privaatheid/vryheid van spraak/inligting |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme |
|
| Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Voorvereistes | KRG 110 of BER 210 of BER 310 of BER 410 |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Handelsreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App